Hoop

HOOP, ’n vier letter word met baie krag. Ja daar is altyd hoop in elke situasie! Ons Skepper weet van die dieptste pyn wat ons kan ervaar en daar is geen pyn wat Jesus nie kan gesond maak nie. “Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.” Johannes 1:5 Ons is geskep vir Jesus Christus, ons kom van Hom af en ons gaan terug na Hom toe. As ons Hom volg dan het ons HOOP. “Ek het as die lig na die wêreld toe gekom, sodat dié wat in My glo, nie in die...

Read More