FOKUS

Waarop jy fokus en wat jy koester is wat jy gaan kry! Vandat jy vanoggend opgestaan het, het jy al baie besluite geneem. Daar word beraam dat ʼn volwasse persoon ongeveer 35000 besluite ʼn dag neem. Kinders ongeveer 3000. Om die regte besluit te neem is nie so eenvoudig nie. As jy net gelukkig wil wees in jou besluitneming, dan gaan gelukkigheid jou onwyk en jy gaan nie groei na volwassenheid toe nie. Om te groei is nodig. “Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word” (2 Korintiërs 3:18). Daar is ʼn paar...

Read More